Matthew 21:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die dissipels het gegaan en gedoen soos Jesus hulle beveel het,
Afrikaans (NLV) 2011
Die twee dissipels het toe gegaan en gemaak soos Jesus hulle beveel het.
Afrikaans 1933/1953
En die dissipels het gegaan en gedoen soos Jesus hulle beveel het;
Afrikaans 1983
Die twee dissipels het toe vooruit gegaan en gedoen wat Jesus hulle beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die dissipels het vertrek en gemaak soos Jesus hulle beveel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die twee dissipels het toe gegaan en hulle het gedoen wat Jesus vir hulle gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die twee dissipels het gedoen wat Hy gevra het.