Matthew 22:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En laaste van almal het die vrou ook gesterf.
Afrikaans (NLV) 2011
Laaste van almal is die vrou ook dood.
Afrikaans 1933/1953
En laaste van almal het die vrou ook gesterwe.
Afrikaans 1983
En heel laaste van almal het die vrou ook gesterwe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laaste van almal het die vrou gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Later het die vrou ook gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uiteindelik is die vrou sonder ’n kind dood.