Matthew 22:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe die skare dit hoor, was hulle verstom oor sy leer.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe die skare hiervan hoor, was hulle diep beïndruk deur Jesus se onderrig.
Afrikaans 1933/1953
En toe die skare dit hoor, was hulle verslae oor sy leer.
Afrikaans 1983
Toe die skare dit hoor, was hulle verslae oor sy leer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe die skare dit hoor, was hulle verstom oor sy lering.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe hulle dit hoor, was al die mense baie verbaas oor wat Jesus vir hulle geleer het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die mense het stil na Hom gesit en luister. Hy het hulle net al hoe meer beïndruk met die manier waarop Hy oor hierdie moeilike sake gepraat het.