Matthew 22:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die eerste en groot gebod.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is die eerste en belangrikste opdrag.
Afrikaans 1933/1953
Dit is die eerste en groot gebod.
Afrikaans 1983
Dit is die grootste en die eerste gebod.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is die belangrikste en die eerste gebod.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is die eerste en belangrikste wet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hierdie opdrag staan boaan die lys.