Matthew 23:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het Jesus met die skare en met sy dissipels gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Daarop het Jesus die menigte en sy dissipels soos volg toegespreek:
Afrikaans 1933/1953
Toe het Jesus die skare en sy dissipels toegespreek
Afrikaans 1983
Toe het Jesus die menigte en sy dissipels toegespreek
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het Jesus vir die skare en vir sy dissipels gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het toe vir die mense en vir sy dissipels gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus draai toe na die groep mense wat naby Hom gesit het. Sy getrouste volgelinge was ook onder hulle.