Matthew 23:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy wat sweer by die hemel, sweer by die troon van God en by Hom wat daarop sit.
Afrikaans (NLV) 2011
Net so, wanneer jy sweer by die hemel, sweer jy ook by die troon van God en boonop by Hom wat op die troon sit.
Afrikaans 1933/1953
en wie sweer by die hemel, sweer by die troon van God en by Hom wat daarop sit.
Afrikaans 1983
En wie by die hemel 'n eed aflê, lê 'n eed af by die troon van God en by God wat daarop sit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En wie by die hemel sweer, sweer by die troon van God en by Hom wat daarop sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En iemand wat iets belowe en sê die hemel is sy getuie, belowe dit en sê die troon van God en God wat op die troon sit, is sy getuie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***