Matthew 25:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar hy antwoord en sê: Voorwaar Ek sê vir julle, Ek ken julle nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar hy het teruggeroep: ‘Ek ken julle glad nie!’
Afrikaans 1933/1953
Maar hy antwoord en sê: Voorwaar ek sê vir julle, ek ken julle nie.
Afrikaans 1983
Maar die bruidegom antwoord: ‘Ek sê vir julle: Ek ken julle nie!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar hy antwoord, ‘•Amen, Ek sê vir julle: Ek ken julle beslis nie.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar die bruidegom het gesê: ‘Ek sê vir julle, en dit is seker: Ek ken julle nie.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar die bruidegom sê vir hulle: ‘Julle kan nie my vriende wees nie. Julle het my dan nie kom verwelkom nie.’