Matthew 26:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe Jesus al hierdie woorde klaar gemaak het, sê Hy vir sy dissipels:
Afrikaans (NLV) 2011
Nadat Jesus al hierdie uitsprake afgehandel het, het Hy vir sy dissipels gesê:
Afrikaans 1933/1953
En toe Jesus al hierdie woorde geëindig het, sê Hy vir sy dissipels:
Afrikaans 1983
Nadat Jesus oor al hierdie dinge klaar gepraat het, het Hy vir sy dissipels gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Jesus al sy redevoerings voltooi het, het Hy vir sy dissipels gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Jesus klaar gepraat het, het Hy vir sy dissipels gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarmee het Jesus vir hulle gesê wat Hy wou sê. Hy begin toe met die dissipels praat oor die paasfees wat nader kom: