Matthew 26:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het een van die twaalf, met die naam van Judas Iskariot, na die owerpriesters gegaan,
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het Judas Iskariot, een van die twaalf dissipels, na die priesterhoofde toe gegaan
Afrikaans 1933/1953
Toe gaan een van die twaalf, met die naam van Judas Isk riot, na die owerpriesters
Afrikaans 1983
Toe het een van die twaalf dissipels, die een wat Judas Iskariot genoem is, na die priesterhoofde toe gegaan
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het een van die twaalf, met die naam Judas Iskariot, na die leierpriesters gegaan
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Een van die twaalf dissipels se naam was Judas Iskariot. Hy het na die priesterleiers toe gegaan
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Omtrent in hierdie tyd is Judas Iskariot, ’n dissipel, skelm na die leiers van die priesters toe.