Matthew 26:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Hy vir hulle: My siel is baie bedroef tot die dood toe; bly hier en waak saam met My.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sê toe vir hulle: “Ek is benoud tot sterwens toe. Bly julle hier, en waak saam met My.”
Afrikaans 1933/1953
Toe sê Hy vir hulle: My siel is diep bedroef tot die dood toe; bly hier en waak saam met My.
Afrikaans 1983
en vir hulle gesê: “Ek voel doodsbenoud. Bly hier en waak saam met My.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe sê Hy vir hulle: “My siel is diep bedroef, tot die dood toe. Bly hier en waak saam met My.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het vir hulle gesê: “Ek voel baie hartseer. Bly hier en bly wakker saam met My.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus het bedruk gevoel en sê toe vir die drie saam met Hom: “Ek voel doodsbenoud. Wag julle hier. Kyk dat niemand ons hier verras nie.”