Matthew 27:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het hom uitgetrek en hom 'n bloedrooi kleed aangetrek.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle stroop Hom toe van sy klere en hang vir Hom ’n pers mantel om.
Afrikaans 1933/1953
Toe trek hulle sy klere uit en werp 'n rooi mantel om Hom;
Afrikaans 1983
Hulle trek toe sy klere uit en gooi Hom 'n pers mantel om.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het sy klere uitgetrek en 'n helderrooi mantel om Hom gehang.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het Jesus se klere uitgetrek en hulle het 'n pers bo-kleed om Hom gehang.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle pluk toe sy klere van Hom af en trek vir Hom pers klere aan.