Matthew 27:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sommige van die wat daar gestaan het, het gesê toe hulle dit hoor: Hierdie man roep vir Elia.
Afrikaans (NLV) 2011
Party van die omstanders het dit misverstaan en gedink Hy roep na die profeet Elia.
Afrikaans 1933/1953
En sommige van die wat daar staan, hoor dit en sê: Hy roep El¡a.
Afrikaans 1983
Party van dié wat daar gestaan het, het dit gehoor en gesê: “Hy roep vir Elia.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe sommige van dié wat daar staan, dit hoor, het hulle gesê: “Hy roep na Elia.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Party van die mense wat daar gestaan het, het dit gehoor en hulle het gesê: “Hierdie man roep vir Elia!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Van die omstanders het Hom gehoor en gesê: “Hy roep Elia!”