Matthew 27:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe Jesus weer met 'n groot stem geroep het, het Hy die gees gegee.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar Jesus het weer baie hard uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas.
Afrikaans 1933/1953
Daarop het Jesus weer met 'n groot stem geroep en die gees gegee.
Afrikaans 1983
Jesus het weer hard uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het Jesus weer met 'n harde stem uitgeroep en sy asem uitgeblaas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het weer hard geskree en Hy het gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Al wat egter gebeur het, was dat Jesus hard geskreeu het en toe dood is.