Matthew 27:52 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die grafte is oopgemaak; en baie liggame van die ontslape heiliges het opgestaan,
Afrikaans (NLV) 2011
Selfs die grafte het oopgegaan en God het die liggame van baie gelowiges wat reeds dood was, weer lewendig gemaak.
Afrikaans 1933/1953
en die grafte het oopgegaan en baie liggame van die ontslape heiliges het opgestaan.
Afrikaans 1983
Grafte het oopgegaan, en baie gelowiges wat dood was, is opgewek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die grafte is geopen en baie liggame van ontslape •heiliges is opgewek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het ook die grafte laat oopgaan en Hy het baie gelowiges wat gesterf het, weer laat lewe,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Grafte het oopgegaan en baie gelowige mense wat reeds begrawe was,