Matthew 27:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom is daardie veld genoem: Die akker van bloed tot vandag toe.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is waarom daardie stuk grond nog steeds Bloedgrond genoem word.
Afrikaans 1933/1953
Daarom is die stuk grond genoem Bloedgrond, tot vandag toe.
Afrikaans 1983
Daardie stuk grond word tot vandag toe nog Bloedgrond genoem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom word daardie grond tot vandag toe Bloedgrond genoem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom noem die mense daardie stuk grond vandag nog “Bloedgrond.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom is daardie begraafplaas tot vandag toe nog bekend as “Bloedgrond”.