Matthew 3:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En daar is 'n stem uit die hemel wat sê: Dit is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het.
Afrikaans (NLV) 2011
Daar kom toe ’n stem uit die hemel wat sê: “Hý is my geliefde Seun, ’n Kind so na my hart.”
Afrikaans 1933/1953
En daar kom 'n stem uit die hemele wat sê: Dit is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het.
Afrikaans 1983
Daar was ook 'n stem uit die hemel wat gesê het: “Dit is my geliefde Seun. Oor Hom verheug Ek My.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En meteens het 'n stem uit die hemele gesê: “Dit is my geliefde Seun oor wie Ek My verheug.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het ook gehoor Iemand sê uit die hemel: “Dit is my Seun. Ek is lief vir Hom. Hy maak My bly.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe praat ’n stem uit die hemel. Dit was God self. Hy het gesê: “Dit is my Seun vir wie Ek baie lief is. Hy verskaf My baie vreugde!”