Matthew 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.
Afrikaans (NLV) 2011
deur te sê: “Kom tot inkeer! God se koningsheerskappy gaan nou enige oomblik begin!”
Afrikaans 1933/1953
gepreek en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.
Afrikaans 1983
en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Bekeer julle, want die •koninkryk van die hemele is op hande.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het gesê: “Julle moet verander en lewe soos God wil hê, want God wat in die hemel is, is Koning oor almal, en van nou af sal almal dit weet.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Johannes het vir die mense wat na hom kom luister het, gesê: “Julle lewe moet radikaal verander, want God se nuwe wêreld is op hande.”