Matthew 3:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het Jerusalem en die hele Judéa en die hele omtrek van die Jordaan na hom uitgegaan,
Afrikaans (NLV) 2011
Kort voor lank begin daar toe mense uit Jerusalem en uit die hele Judea en Jordaanomgewing na hom toe stroom.
Afrikaans 1933/1953
En Jerusalem en die hele Judia en die hele omtrek van die Jordaan het uitgegaan na hom toe.
Afrikaans 1983
In dié dae het Jerusalem en die hele Judea en die hele omgewing van die Jordaan na hom toe gestroom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In dié tyd het daar inwoners van Jerusalem, die hele Judea en die hele Jordaanomgewing na hom gegaan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe het die mense van Jerusalem en die hele provinsie Judea en van plekke naby die Jordaan-rivier na hom toe gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Van heinde en ver het hulle na hom toe gekom: uit Jerusalem, oral uit Judea en uit die omgewing van die Jordaanvallei.