Matthew 4:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sodat vervul sou word wat deur die profeet Jesaja gespreek is deur te sê:
Afrikaans (NLV) 2011
So is die woord van die profeet Jesaja vervul:
Afrikaans 1933/1953
sodat vervul sou word wat gespreek is deur Jesaja, die profeet, toe hy gesê het:
Afrikaans 1983
So moes vervul word wat deur die profeet Jesaja gesê is:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
sodat die woorde vervul sou word wat deur die profeet Jesaja gesê is:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit het gebeur sodat dit waar kan word wat die profeet Jesaja gesê het:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
So het die profetiese woorde van Jesaja waar geword toe hy gesê het: