Matthew 4:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die volk wat in die duisternis gesit het, het groot lig gesien; en vir die wat in die streek en doodskaduwee sit, het lig opgegaan.
Afrikaans (NLV) 2011
die volk wat in die donker sit, het ’n helder lig gesien. En vir dié in die skemerland van die dood — vir hulle het ’n lig opgegaan.”
Afrikaans 1933/1953
die volk wat in duisternis sit, het 'n groot lig gesien, en die wat sit in die land en skaduwee van die dood, vir hulle het 'n lig opgegaan.
Afrikaans 1983
Die volk wat in duisternis woon, het 'n groot lig gesien; hulle wat in die skemerland van die dood lewe, vir hulle het die lig opgegaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die volk wat in duisternis woon het 'n groot lig gesien; vir hulle wat in die gebied en die skadu van die dood leef, het 'n lig opgegaan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle is die volk wat in die donker lewe, maar julle het 'n groot lig gesien. Julle wat woon in die skaduwee van die dood, julle het gesien dit word lig.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar hulle almal leef in die donker. Nou het hulle egter ’n groot lig gesien! Hulle bly in ’n land waar die dood se skaduwee oor almal val, maar nou het die son oor hulle opgekom.”