Matthew 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Geseënd is die wat treur, want hulle sal vertroos word.
Afrikaans (NLV) 2011
Gelukkig is die treurendes, want God sal self hulle trane afvee.
Afrikaans 1933/1953
Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word.
Afrikaans 1983
Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gelukkig is dié wat treur, want hulle sal vertroos word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Mense wat nou hartseer is, is gelukkige mense, want God sal hulle hartseer wegneem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Gelukkig is almal wat hartseer is oor al die pyn en swaarkry in hierdie wêreld. God self sal hulle trane afdroog.