Matthew 5:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Salig is die barmhartiges, want hulle sal barmhartigheid verkry.
Afrikaans (NLV) 2011
Gelukkig is dié wat met ontferming uitreik na mense in nood, want God sal Hom oor húlle ontferm.
Afrikaans 1933/1953
Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.
Afrikaans 1983
Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gelukkig is die barmhartiges, want hulle sal barmhartigheid ontvang.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Mense wat goed is vir iemand wat swaarkry, is gelukkige mense. God sal vir hulle ook goed wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Gelukkig is almal wat regtig vir ander mense omgee. God sal binnekort vir hulle wys presies hoeveel Hy vir hulle omgee.