Matthew 6:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat u koninkryk kom. Laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel.
Afrikaans (NLV) 2011
Laat u koninkryk kom. Laat u wil hier op aarde uitgevoer word soos in die hemel.
Afrikaans 1933/1953
laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde;
Afrikaans 1983
laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laat u koninkryk kom. Laat u wil geskied, soos in die hemel, so ook op die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons bid dat die tyd moet kom wanneer almal sal weet U is Koning. Ons bid dat al die mense op die aarde sal doen wat U wil hê hulle moet doen, soos die engele in die hemel dit doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Laat u nuwe wêreld tog gou aanbreek. Almal in die hemel doen wat U sê. Gee dat almal hier op die aarde ook doen wat U wil hê.