Matthew 6:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Gee ons vandag ons daaglikse brood.
Afrikaans (NLV) 2011
Gee ons die porsie brood wat ons vir vandag nodig het.
Afrikaans 1933/1953
gee ons vandag ons daaglikse brood;
Afrikaans 1983
Gee ons vandag ons daaglikse brood;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gee ons vandag ons daaglikse brood.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Gee vir ons vandag die kos wat ons vandag nodig het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gee ons vandag genoeg om van te leef.