Matthew 6:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So bid julle dan: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word.
Afrikaans (NLV) 2011
Bid dan soos volg: Ons Vader in die hemel, laat u Naam geheilig word.
Afrikaans 1933/1953
So moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word;
Afrikaans 1983
“So moet julle bid: “Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Só moet julle dan bid: “Ons Vader wat in die •hemele is, laat u Naam geheilig word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet só bid: “Ons Vader wat in die hemel is, ons bid dat al die mense u heilige Naam sal eer omdat U God is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Hier is ’n voorbeeld hoe jy moet bid: Ons Vader in die hemel, laat almal op aarde groot eerbied vir u heilige Naam hê.