Matthew 7:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Of as hy 'n vis vra, sal hy vir hom 'n slang gee?
Afrikaans (NLV) 2011
Of as hulle vis vra, vir hulle slange gee nie.
Afrikaans 1933/1953
en as hy 'n vis vra, aan hom 'n slang sal gee?
Afrikaans 1983
of 'n slang as hy vis vra?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Of ook, as hy 'n vis vra, vir hom 'n slang gee?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En hy sal nie vir sy seun 'n slang gee wanneer die seun vir hom 'n vis vra nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As jou kind vir jou ’n stukkie brood kom vra om te eet, sal jy tog nie vir hom ’n klip gee nie. Jy sal ook nie vir hom iets slegs soos ’n slang gee as hy vis wil hê om te eet nie. Nou ja, God maak ook nie so met sy kinders nie.