Matthew 8:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe Hy in 'n skip geklim het, het sy dissipels Hom gevolg.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus het toe in die skuit geklim en sy dissipels het Hom gevolg.
Afrikaans 1933/1953
En toe Hy in die skuit klim, het sy dissipels Hom gevolg.
Afrikaans 1983
Toe Jesus in die skuit klim, het sy dissipels Hom gevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus het in die boot geklim en sy dissipels het Hom gevolg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het in die boot geklim en sy dissipels het saam met Hom gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uiteindelik kom Jesus by die boot. Hy en sy getrouste volgelinge klim toe in en vaar na die ander kant toe.