Matthew 8:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jesus sê vir hom: Ek sal kom en hom genees.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus sê vir hom: “Ek sal hom kom gesond maak.”
Afrikaans 1933/1953
Daarop sê Jesus vir hom: Ek sal kom en hom gesond maak.
Afrikaans 1983
En Jesus antwoord hom: “Ek sal hom kom gesond maak.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het vir hom gesê: “Ek sal gaan en hom genees.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus sê toe vir hom: “Ek sal na jou huis kom en Ek sal hom gesond maak.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ek kom dadelik,” sê Jesus.