Matthew 9:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min;
Afrikaans (NLV) 2011
Daarop sê Hy vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die werkers is min.
Afrikaans 1933/1953
Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min.
Afrikaans 1983
Hy sê toe vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die arbeiders min.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe sê Hy vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die arbeiders min.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus sê toe vir sy dissipels: “Daar is baie ryp koring om af te sny, maar daar is baie min werkers wat kan help om dit te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy sê toe vir sy dissipels: “Die lande staan ryp met ’n groot oes, maar daar is so min mense om die oes in te samel.