Micah 1:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want kyk, die HERE gaan uit sy plek uit, en Hy sal afkom en op die hoogtes van die aarde trap.
Afrikaans (NLV) 2011
Kyk, die Here is op pad! Hy verlaat sy troon en kom af aarde toe. Hy kom loop hier op die hoë plekke.
Afrikaans 1933/1953
Want kyk, die HERE gaan uit sy woonplek uit, en Hy daal neer en betree die hoogtes van die aarde.
Afrikaans 1983
Die Here kom uit sy woonplek uit, Hy kom af, Hy kom oor die hoë plekke van die aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kyk, die Here kom uit sy woonplek; Hy daal neer en trap op die hoogtes van die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy kom van die plek waar Hy woon. Hy kom af uit die hemel en Hy trap die offer-plekke in die land plat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Kyk, Hy gaan weg van sy hemelse paleis af en kom aarde toe. Hy loop op die hoë bergtoppe.