Micah 3:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ek het gesê: Hoor tog, o hoofde van Jakob en owerstes van die huis van Israel! Is dit nie vir jou om oordeel te ken nie?
Afrikaans (NLV) 2011
Luister, leiers van Israel! Is julle nie veronderstel om te onderskei tussen reg en verkeerd nie?
Afrikaans 1933/1953
Verder het ek gesê: Hoor tog, o hoofde van Jakob en owerstes van die huis van Israel! Betaam dit julle nie om die reg te ken nie?
Afrikaans 1983
Ek het gesê: Luister, leiers van Jakob, regeerders van Israel! Weet julle nie wat reg is nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar ek sê: “Luister tog, hoofde van Jakob, •gesagvoerders van die huis van Israel! Is julle nie veronderstel om die reg te ken nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar ek sê: Leiers van die Israeliete, julle moet luister! Julle weet wat reg is,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Miga het gesê: “Luister ’n bietjie hier, leiers van Israel. Behoort julle nie te weet wat reg en verkeerd is nie?