Micah 3:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle bou Sion op met bloed en Jerusalem met ongeregtigheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Julle bou Jerusalem op ’n fondasie van moord en bedrog.
Afrikaans 1933/1953
julle wat Sion bou met bloed en Jerusalem met onreg!
Afrikaans 1983
julle wat vir Sion met moord gebou het en Jerusalem met onreg:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
julle wat Sion met bloed gebou het en Jerusalem met onreg!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die hele Jerusalem is vol moordenaars en mense wat verkeerd doen. Dit is julle skuld.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jerusalem lyk baie mooi en dit lyk of dit baie goed gaan, maar dit is ’n vals prentjie. Die waarheid is dat mense vermoor en bedrieg is om dit reg te kry.