Nehemiah 11:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en in Hasarsual en in Berseba en in sy dorpe,
Afrikaans (NLV) 2011
in Gasar-Sual, in Berseba en die omringende dorpies.
Afrikaans 1933/1953
en in Hasar-Sual en in Bers,ba en sy onderhorige plekke,
Afrikaans 1983
in Gasar-Sual, in Berseba en sy buiteposte,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
in Gasar-Sual en Berseba met sy omliggende dorpies,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en Gasar-Sual, in die stad Berseba en die dorpe daar naby,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
in Gasar-Sual, en ook in Berseba en die nedersettings in daardie omgewing.