Nehemiah 12:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ook uit die huis van Gilgal en uit die veld van Geba en Asmawet; want die sangers het vir hulle dorpe rondom Jerusalem gebou.
Afrikaans (NLV) 2011
Verder ook uit Bet-Gilgal en uit die landelike gebiede van Geba en Bet-Asmawet. Die sangers het almal hulle blyplekke rondom Jerusalem gebou.
Afrikaans 1933/1953
en uit Bet-Gilgal en uit die buiteveld van Geba en Asm wet, want die sangers het vir hulle dorpe rondom Jerusalem gebou.
Afrikaans 1983
uit Bet-Gilgal en uit die boerderygebiede van Geba en Bet-Asmawet. Die sangers se nedersettings was almal om Jerusalem gebou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
uit Bet-Haggilgal en die gebied van Geba en Asmawet; want die sangers het vir hulleself gehuggies gebou om Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
uit Bet-Gilgal en uit die velde rondom Geba en Asmawet. Die mense wat moes sing, het vir hulle woonplekke gebou rondom Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en Bet-Gilgal. Ander het uit die boerderygemeenskappe van Geba en Bet-Asmawet gekom, want die sangers het vir hulleself dorpies rondom Jerusalem gebou.