Nehemiah 5:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dink aan my, my God, ten goede, volgens alles wat ek vir hierdie volk gedoen het.
Afrikaans (NLV) 2011
My God, onthou asseblief alles wat ek vir hierdie mense gedoen het. Wees daaroor goed vir my.
Afrikaans 1933/1953
Dink, my God, my ten goede, aan alles wat ek aan hierdie volk gedoen het!
Afrikaans 1983
Onthou tog, my God, tot my voordeel, alles wat ek vir hierdie volk gedoen het!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Onthou, tot my voordeel, my God, alles wat ek vir hierdie volk gedoen het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My God, U moet goed wees vir my omdat ek al hierdie dinge gedoen het vir hierdie volk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My God, onthou tog alles wat ek vir hierdie volk gedoen het. Wees goed vir my daarvoor.