Nehemiah 7:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die Leviete: die kinders van Jesua, van Kadmiël en van die kinders van Hodewa, vier en sewentig.
Afrikaans (NLV) 2011
“Levitiese families: Jesua, uit die familie van Kadmiël, uit die Hodaujagroep 74,
Afrikaans 1933/1953
Die Leviete: die kinders van J,sua, van K dmiël, van die kinders van Hod,wa, vier en sewentig.
Afrikaans 1983
“Levitiese families: Jesua, uit die familie van Kadmiël, uit die Hodaujagroep, 74,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Leviete was: Die afstammelinge van Jesua, uit Kadmiël, uit die afstammelinge van Hodauja – 74.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Leviete-families was Jesua, dit is die Kadmiël-familie en die Hodewa-familie, hulle was 74.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Die Levitiese families wat teruggekom het: Jesua uit die familie van Kadmiël uit die Hodaujagroep 74,