Nehemiah 7:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die sangers: die kinders van Asaf, honderd agt en veertig.
Afrikaans (NLV) 2011
sangers uit die Asafgroep 148,
Afrikaans 1933/1953
Die sangers: die kinders van Asaf, honderd agt en veertig.
Afrikaans 1983
sangers uit die Asafgroep 148,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die sangers was: Die afstammelinge van Asaf – 148.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Asaf-familie was die mense wat moes sing, hulle was 148.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
tempelsangers uit die Asafgroep 148,