Nehemiah 7:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die poortwagters: die kinders van Sallum, die kinders van Ater, die kinders van Talmon, die kinders van Akkub, die kinders van Hatita, die kinders van Sobai, honderd agt en dertig.
Afrikaans (NLV) 2011
hekwagte uit die families van Sallum, Ater, Talmon, Akkub, Gatita en Sobai 138.
Afrikaans 1933/1953
Die poortwagters: die kinders van Sallum, die kinders van Ater, die kinders van Talmon, die kinders van Akkub, die kinders van Hat¡ta, die kinders van Sobai, honderd agt en dertig.
Afrikaans 1983
poortwagte uit die families van Sallum, Ater, Talmon, Akkub, Gatita en Sobai 138.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die poortwagte was: Die afstammelinge van Sallum, Ater, Talmon, Akkub, Gatita, Sobai – 138.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die poortwagte was die families Sallum, Ater, Saltan, Akkub, Gatita en Sobai, hulle was 138.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
tempelwagte uit die families van Sallum, Ater, Talmon, Akkub, Gatita en Sobai 138.