Nehemiah 7:46 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die Nethinims: die kinders van Siha, die kinders van Hasufa, die kinders van Tabbaot,
Afrikaans (NLV) 2011
“Tempelslawe met hulle families: Siga, Gasufa, Tabbaot,
Afrikaans 1933/1953
Die tempelbediendes: die kinders van Siha, die kinders van Hasufa, die kinders van T bbaot;
Afrikaans 1983
“Tempelslawe met hulle families: Siga, Gasufa, Tabbaot,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die tempeldienaars was: Die afstammelinge van Siga, Gasufa, Tabbaot;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die tempel-slawe was die families Siga, Gasufa, Tabbaot,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Die tempelwerkers met hulle families was: Siga, Gasufa, Tabbaot,