Nehemiah 7:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
die kinders van Paros, twee duisend honderd twee en sewentig;
Afrikaans (NLV) 2011
Paros 2 172,
Afrikaans 1933/1953
die kinders van Parhos, twee duisend een honderd twee en sewentig;
Afrikaans 1983
Paros 2 172,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die afstammelinge van Paros – 2 172;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die families was: Paros, hulle was almal saam 2 172 mans,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Paros 2 172,