Numbers 1:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Moses en Aäron het hierdie manne geneem wat met hulle name uitgedruk is:
Afrikaans (NLV) 2011
Moses en Aäron en die leiers
Afrikaans 1933/1953
Toe het Moses en Aäron die manne geneem wat met hulle name aangewys was,
Afrikaans 1983
Moses en Aäron het hierdie manne wie se name genoem is, laat kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moses en Aäron het hierdie manne wat by die naam aangewys is, geneem
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nadat die Here hierdie manne gekies het, het Moses en Aäron hulle geneem
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
[17-18] Moses en Aäron het saam met hierdie leiers toe die volk op daardie dag bymekaar laat kom om hulle te laat registreer volgens hulle familiegroepe en stamme. Al die mans van twintig en ouer se name is een vir een opgeskryf,