Numbers 1:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Soos die HERE Moses beveel het, so het Hy hulle in die Sinai-woestyn getel.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle is daar in die Sinaiwoestyn getel, presies soos die Here vir Moses gesê het.
Afrikaans 1933/1953
soos die HERE Moses beveel het. En hy het hulle getel in die woestyn Sinai.
Afrikaans 1983
Moses het hulle in die Sinaiwoestyn getel, soos die Here hom beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
soos die Here Moses beveel het. Moses het hulle in die Sinaiwoestyn ingeskryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit was wat die Here vir Moses gesê het, en Moses het in die Sinai-woestyn hulle name in die boek geskryf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
volgens die Here se opdrag aan Moses. Dit het in die Sinaiwoestyn gebeur.