Numbers 1:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van twintig jaar oud en daarbo, almal wat in Israel oorlog kan uittrek; jy en Aäron moet hulle tel volgens hulle leërs.
Afrikaans (NLV) 2011
bo twintig jaar. Jy en Aäron moet dit doen.
Afrikaans 1933/1953
van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek in Israel, die moet julle tel volgens hulle leërafdelings, jy en Aäron.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
van twintig jaar en ouer – elke weerbare man in Israel. Jy en Aäron moet hulle inskryf volgens hulle leërafdelings.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses, jy en Aäron moet dit doen. Julle moet in die boek die naam skryf van elke man wat 20 jaar of ouer is, elkeen wat oorlog kan maak, en ook by watter groep van die leër hy moet wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***