Numbers 1:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die kinders van Benjamin, volgens hulle geslagte, volgens hulle geslagte, volgens die huis van hulle vaders, volgens die getal name, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat in staat was om uit te trek;
Afrikaans (NLV) 2011
[36-37] Benjamin 35 400
Afrikaans 1933/1953
Van die seuns van Benjamin, hulle nakomelinge volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek --
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die nageslag van Benjamin, hulle familieregister volgens hulle familiegroepe, volgens hulle families, met volle name, elke weerbare man van twintig jaar en ouer:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***