Numbers 1:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En by jou sal daar 'n man van elke stam wees; elkeen hoof van die huis van sy vaders.
Afrikaans (NLV) 2011
Uit elke stam moet ’n leier julle help.
Afrikaans 1933/1953
En met julle saam moet daar van elke stam 'n man wees, 'n man wat hoof is van sy families.
Afrikaans 1983
Julle moet hierin bygestaan word deur persone wat hoofde is van hulle families, een uit elke stam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Saam met julle moet daar iemand wees, 'n man uit elke stam, iemand wat die hoof is van sy familie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Een persoon van elke stam, 'n familiehoof, moet vir julle help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kry een hoof uit elke stam om julle hiermee te help.