Numbers 1:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die geteldes wat Moses en Aäron en die vorste van Israel getel het, twaalf man; elkeen was vir die huis van sy vaders.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit was die getal mans wat kon gaan veg van twintig jaar en ouer, wat Moses en Aäron getel het volgens hulle families.
Afrikaans 1933/1953
Dit is die geteldes wat Moses en Aäron en die owerstes van Israel getel het; twaalf man was dit, elkeen vir sy families.
Afrikaans 1983
[44-46] Dit was dan die getal van die manne wat deur Moses, Aäron en die twaalf Israelitiese stamhoofde getel is. Altesaam was die getelde Israeliete 603 550. Dit was die weerbare manne van twintig jaar en ouer, getel volgens families.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is diegene wat ingeskryf is wat Moses, Aäron en die leiers van Israel, die twaalf manne, in die register ingeskryf het. Hulle het elkeen sy families verteenwoordig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***