Numbers 1:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So was al die geteldes van die kinders van Israel, volgens die huis van hulle vaders, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat in staat was om in Israel uit te trek;
Afrikaans (NLV) 2011
Al die Israeliete bo twintig wat kon gaan veg, is volgens hulle families getel.
Afrikaans 1933/1953
So was dan al die geteldes van die kinders van Israel volgens hulle families, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat in Israel op kommando moet uittrek --
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Al dié wat ingeskryf is van die Israeliete, volgens hulle families, elke weerbare man in Israel van twintig jaar en ouer,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***