Numbers 1:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar die Leviete volgens die stam van hulle vaders is nie onder hulle getel nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Leviete was nie hierby ingesluit nie.
Afrikaans 1933/1953
Maar die Leviete, volgens hulle voorvaderlike stam, is onder hulle nie getel nie.
Afrikaans 1983
Die Leviete is nie as afsonderlike stam bygetel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Leviete is volgens afstamming ingedeel. Hulle is nie saam met die ander ingeskryf nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses-hulle het nie die manne van die Levi-stam saam met die ander Israeliete getel nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
[47-48] Hierdie getalle het nie die Leviete ingesluit nie, want die Here het vir Moses gesê: