Numbers 1:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jy mag net die stam van Levi nie tel nie, en die getal daarvan onder die kinders van Israel nie opneem nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“Jy moenie die stam van Levi insluit by die res van Israel wanneer jy hulle tel nie.
Afrikaans 1933/1953
Net die stam van Levi moet jy nie tel nie en hulle volle getal onder die kinders van Israel nie opneem nie;
Afrikaans 1983
“Die stam Levi moet jy nie tel nie en hulle getal moet jy nie by dié van die Israeliete voeg nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Net die stam van Levi moet jy nie saam met die Israeliete inskryf of tel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Jy moenie die name van die Leviete in hierdie boek skryf nie, jy moet hulle nie saam met die ander Israeliete tel nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Moenie die Leviete bytel wanneer jy die Israeliete tel om te sien hoeveel soldate jy het nie.