Numbers 1:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit is die name van die manne wat by jou moet staan: van die stam van Ruben; Elisur, die seun van Sedeur.
Afrikaans (NLV) 2011
“Die name van die mans wat julle moet bystaan uit die onderskeie stamme, is: Stam Leier Ruben Elisur seun van Sedeür
Afrikaans 1933/1953
En dit is die name van die manne wat julle moet bystaan: Vir Ruben: El¡sur, die seun van Sed,r;
Afrikaans 1983
En dit is die name van die manne wat vir julle moet bystaan: “uit die stam Ruben: Elisur seun van Sedeür;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Dit is die name van die manne wat julle moet bystaan: “Elisur, seun van Sedeür, vir Ruben;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is die name van die persone wat vir julle moet help: “Van die stam Ruben: Elisur seun van Sedeür,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hier is die name van die mense wat julle moet help: uit die stam Ruben: Sedeür se seun Elisur;